Biblia National

Welcome to our Online Maritime Platform in South Africa. Connect with different Port Welfare Officers at ports and harbours listed on our Main Menu
Main Menu

Latest Newsflash

biblia-newsflash-20250327

Foto - Biblia Durban-kapelaan, Ronnie Odendaal, bied ondersteuning aan 'n Filippynse seevaarder in die hospitaal.

Biblia Durban

Toe ‘n Filippynse seevaarder 100 seemyl van Durban-hawe af oorboord geslaan is, het ‘n dramatiese reddingspoging gevolg. Die NSRI het hom vinnig na veiligheid gebring, waarna ‘n noodoperasie sy regterbeen gered het.

“Ek is diep dankbaar vir die medelye en vriendelikheid wat ek ontvang het,” sê die seevaarder.

Biblia Durban se hawe-kapelaan, Ronnie Odendaal, het hom gereeld besoek en gehelp om via Zoom met sy familie in die Filippyne te skakel. Hierdie verhaal beklemtoon nie net die fisiese redding nie, maar ook die emosionele en geestelike ondersteuning wat ons as gelowiges aan ander kan bied.